Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1425 resensies.
"Stil area met alles wat jy mag nodig kry in die onmiddellike omgewing en naby genoeg aan alle groter winkels en hoofpaaie."
"Netjies en maklik om te kry. Baie stil woonstelle en baie veilig. "
"Gerieflik naby lughawe sonder die verkeer na OR Thambo. "
"Veilig en eintlik goed gelee vir kuier in Monte Casino se omgewing en Fourways."
"Peaceful valley is very central allowing one easy access to most areas around Gauteng."
"Ons het baie lekker geëet by Papachinos naby die Wilgeheuwel Hospitaal, maar dit is 'n ent weg."
"Brackenhurst is 'n rustige buurt en ek glo Morning Noon & Night kan weer op die kaart kom (vir my), as daar weer aandag aan detail gegee word."
"Puik hanteer en konstante kontak het gemaak dat daar geen twyfel bestaan het oor enige reëlings nie."