Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gouritzmond

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gouritzmond bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 48 resensies.

Gouritsmond

Marie's Flat

"Buite seisoen is dit 'n ideale plek om te ontspan om weer jou batterye te herlaai. Die natuur en see is pragtig."

Gouritsmond

Marie's Flat

"Miskien kan oorweging geskenk word vir 'n vulstasie en supermark soos bv Kwikspar."

Gouritsmond

Gouritz Guesthouse

"Small, close to the ocean, only one shop and restaurant."

Gouritsmond

Marie's Flat

"Nice place to stay if you are a fisherman. It's safe and all your gear is safe as well. Lots of fishing information from the locals."

Gouritsmond

Gourits Holiday Flats

"As jy wil wegkom van alles en lief is vir visvang, sal ek Gouritsmond ten sterkste aanbeveel."

Gouritsmond

Gourits Holiday Flats

"Sal beslis weer gaan. Die riviermonding is fantasties en die tuine is baie netjies."

Gouritsmond

Heppie-Nes

"Gouritzmond is 'n rustige plek."

Gouritsmond

Marie's Flat

"Net lekker om daar te wees. Geen stadsgejaag nie en veilig. "

Gouritsmond

Gourits Holiday Flats

"Very nice place with a restaurant and shops with the necessary supplies. Very friendly and helpful people and the nature is an additional bonus. Excellent fishing destination. "

Gouritsmond

Marie's Flat

"Vir die hengelaar of persoon wat net wil afsaal en absoluut die rustigheid en stilte geniet, is dit 'n ideale plekkie om heen te gaan. Tieners of jong mense wat graag allerhande ander afleidings wil beleef sal dalk na 'n paar dae vervelig wees. Daar is 'n pragtige nuwe staproete en om selfs deur die dorpie te stap is heeltemal veilig."

Gouritsmond

Marie's Flat

"Very nice holiday destination. "

Gouritsmond

Marie's Flat

"Please inform future guests about the shop hours. Since we arrived at 5 pm we could not find the local shop open."

Gouritsmond

Gourits Holiday Flats

"Dit is die perfekte plek om jou foon af te skakel en die natuurskoon te geniet. Van wandelroetes, vis vang en skulpies optel. Die inwoners is vriendelik en behulpsaam."

Gouritsmond

Gourits Holiday Flats

"Gouritsmond is 'n lekker plek as jy saam met die regte mense gaan, maar as jy alleen gaan is daar nie veel om te doen nie. Wees voorbereid op die feit dat jy jou eie vermaak moet maak, maar ek kan verseker dat dit 'n lekker plek is met 'n baie lekker strand as jy hou van swem en in die son lê!"

Gouritsmond

Marie's Flat

"Dit hang af van jou behoeftes en waarvan jy hou. Baie netjiese dorpie, maar die winkels hou nie baie voorraad nie. Moet in ag neem dat dit nou winter is. Indien jy rustigheid en afsondering soek is dit die ideale bestemming. Toeriste verskil mos van mekaar, so baie moeilik om te oordeel."

Gouritsmond

Marie's Flat

"Gouritsmond is 'n wonderlike plek waarheen ons altyd na sal terugkeer."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 48
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem