Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Delight - GR1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 1, Middedorp, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Waterfront Delight - GR1 is in Knysna, een van die dorpe op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan die braaigeriewe gebruik en 'n maaltyd op die onderdakbalkon nuttig terwyl hulle uitsigte oor die hawe en strandmeer geniet. Die huis is stapafstand vanaf die waterfront en dorp.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Gray-straat 1, Middedorp, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 1, Middedorp, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf21fb4e310b79c7f2664fc0825766a31d362e3afa33e2ca2e74b2b1b4d0e0936b5421238d95830cea11ada7901ee6689ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 Gray Street Town Central 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039612083304 23.045560725808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem