Villa Royale
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile-boulevard 98, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R5 120 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Royale bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kontemporêre huis in St. Helenabaai aan die Weskus. Die drieslaapkamerhuis is stapafstand vanaf die strand.
Villa Royale het 'n koel, kalm en gesofistikeerde atmosfeer en bied 'n sonnige en gerieflike omgewing. Die huis het 'n boonste en onderste verdieping en dis ideaal vir onthaal.
Die onderste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n dubbelmotorhuis en 'n kuierarea met toegang tot die grasperk. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en matte. Daar is bad- en stortgeriewe. Daar is ook 3 slaapbanke vir 6 kinders.
Die boonste verdieping beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n kuierarea met 'n pooltafel en 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Die kuier- en leefarea het stapeldeure wat op 'n balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig oopmaak.
Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Dis die ideale vakansiehuis met maklike toegang tot die strand en dis in 'n rustige buurt.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Golden Mile-boulevard 98, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Royale het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile-boulevard 98, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap