Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Undulata Country Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
En suite-dubbelkamers
B&B
Huisreëls

Reëls en riglyne:
Uitkloktyd is teen 10:00. Gaste moet hul sleutels aan die ontvangsdame oorhandig met vertrek. As
gaste die sleutels verloor of indien hulle nie die sleutelkaart teruggee nie, is hulle verplig om die boete van R100 te betaal.
Kamers kan slegs gebruik word deur gaste wat behoorlik by die ontvangs geregistreer is met 'n geldige besprekingsbevestiging.
Geen geraas tussen 22:00 tot 07:00 nie. Alle gaste moet bedagsaam wees en nie geraas veroorsaak wat ander gaste kan steur nie. Om ander gaste te steur word nie toegelaat nie.
Undulata Country Lodge behou die reg voor om verdere gasvryheid te weier aan die Gas wat ander Gaste steur of op ander maniere die lodge-reëls verontagsaam.
Undulata Country Lodge dra geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies van jou persoonlike besittings nie insluitend voertuie wat op die perseel geparkeer is. In geval van enige verlies, word gaste vriendelik versoek om onmiddellik ontvangs in kennis stel.
Alle kamers is heeltemal rookvry. In die geval van nie-nakoming van hierdie reël, is die lodge verplig om
'n boete van R1000 te hef.
Gaste word versoek om toepaslike klere en skoene aan te hê wanneer hulle deur die openbare ruimtes beweeg
van die lodge.
Geen plofstof, wapens, vlambare materiaal of ander gevaarlike chemikalieë word toegelaat nie.
Gaste mag nie die kamers se voorraad (kussings, komberse, handdoeke) uit die kamer neem nie.
Indien gaste enige voorstelle het of tegniese probleme ervaar moet hulle asb. die lodge so gou as moontlik in kennis stel.
Vir enige skade wat deur die Gas aan die eiendom veroorsaak word, sal die Gas aanspreeklik wees vir die koste van skade.
Gaste mag besoekers in hul kamers hê wat by die Ontvangs geregistreer moet word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringsingel 3, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0108af8d110c19febd67c24df15461b8cd8bf9b7b4af778492668c6882ef6d40c4ad37a0752326e1c2647eb6d027f116166f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 3 Soetdoring Singel Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.679160120282 17.883778810501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem