The Gables
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 2 Des 2024.
Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 2 Des 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Die natuurreservaat het streng reëls rakende geraas en harde musiek. Gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor die inwoners en nie partytjies hou, harde musiek luister of baie geraas maak nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die eenheid kan slegs aan die aantal gaste op die besprekingsvorm verhuur word en ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Enige skade aan die perseel moet so gou moontlik aan die bestuur gerapporteer word.
Die huis het 'n gasstoof en batteryligte vir beurtkrag. Daar is ook kragomskakelaars so die ligte, DStv en WiFi werk tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turnstone-keeromstraat 209, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom