Safari Travelodge
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poolmanstraat 42, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R847 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Safari Travelodge is in Kuruman geleë en bied rustieke dog luukse verblyf.
Die verblyf bestaan uit 5 kamers met slaapplek vir 13 gaste. Dit sluit die luukse kamer, gesinskamer met slaapplek vir 3, en 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 in. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.
Safari Travelodge se konferensielokaal is 'n toonbeeld van onderbeklemtoonde elegansie en is ook een van die gewildste plekke vir klein en groot funksies omdat die spyseniering en dekor by die huurpakkette ingesluit is. Die lokaal het lugversorging en genoeg plek vir 80 gaste. Dit is ook toegerus met 'n kragopwekker.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jac Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 182
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Poolmanstraat 42, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Safari Travelodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poolmanstraat 42, Kuruman, 8460, Noord-Kaap