O&S BnB
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Hoofslaapkamer
- Slegs verblyf
- Paradise-slaapkamer
- Slegs verblyf
- Losstaande grasdakhoofslaapkamer
- Slegs verblyf
- Romantiese slaapkamer
- Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt, middagete en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en is direk aan die eienaar betaalbaar.
Die TV in die gedeelde leefarea het Netflix, Showmax en ander stroomdienste.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cormorant-singel 187, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom