Oceana
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wag-weg, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R780R546 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oceana bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand in Hondeklipbaai. Dit is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Verblyf word in 2 eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer, gebied. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke leefarea het 'n etenstafel, 'n TV, 'n ingeboude braai en 'n gemaklike rusbank.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christoffel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Wag-weg, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink Oceana het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hondeklipbaai Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wag-weg, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom