Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin 3 @ Magoebaskloof Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 660 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Log Cabin 3 @ Magoebaskloof Getaway bied verblyf in die skilderagtige bergagtige landskappe van Magoebaskloof en is minder as 3 uur se ry vanaf Pretoria. Gaste het die vryheid om die omgewing te verken, rustig deur die woude en langs die rivier te stap, waar hulle hulself kan verdiep in die diverse voëllewe en met geluk die skaars Samango-aap kan sien.

Die Log Cabin 3 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis-sitarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid lei na 'n lieflike houtstoep met meubels, 'n Weber-braai en uitsigte oor die dam.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 146

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf04764d90a07ff3b2afae673ec2231631f3c0a3ac62aeb26e3a0a1fdde149b13b3b2137a75adf6107043be9a08918ead72b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag, vir 4 mense R71 Magoebaskloof Getaway 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.870513643044 30.014755725861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem