Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 133
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Dorotheaelizabeth O - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Calie J - Apr 2024
Algehele gradering
Gebruik Kleinplasie Guesthouse gerus.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Calie,
Vertrou dit gaan goed. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Christel
Johan M - Feb 2024
Algehele gradering
Kamer geniet. Sal vir seker weer besoek.
Marelise R - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige gerieflike verblyf.
Ronel K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf. Baie netjies en gerieflik en die filter koffie in die kamer is 'n bonus.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het gerieflik gebly, kom kuier gerus weer. Vriendelike Groete, Elzaan
Elsabe V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en baie vriendelike diens.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Elsabe,
Vertrou dit gaan goed.
Ons is bly julle het die verblyf geniet .
Hoop om jul gou weer verwelkom by Kleinplasie Gastehuis.
Vriendelike Groete
Christel
Corrie P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie gehalte verblyf.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer, ons sien uit na julle volgende koms. Groete, Kleinplasie Bestuur
Annamie L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Die bed was baie gemaklik.
Piet S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en prakties.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Piet
Vertrou dit gaan goed.
Ons is bly om te hoor u het die verblyf geniet.
Vriendleike Groete
Kleinplasie Bestuur
Albertus K - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker en gerieflik, net jammer vir die ligging.
Kobus K - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het hier oornag as deel van die blommeseisoen.
Lees meerFloors P - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en goed bestuur.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer, ons sien uit na julle volgende koms, Groete Kleinplasie Bestuur
Christel D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gastehuis.
Corrie P - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies.
Shouneez W - Jul 2023
Algehele gradering
Very clean and neat rooms.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Thank you, we appreciate your review, Kind regards Keinplasie Management
Martin C - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese guesthouse.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer. Groete Kleinplasie Bestuur
Quintin K - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable oasis.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer, ons maak so, Groete Kleinplasie Bestuur
Lizette P - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker netjies en groot.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer. Groete Kleinplasie Bestuur
Teresa K - Sep 2022
Algehele gradering
Beste plek in die omgewing.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer. Groete Kleinplasie Bestuur
Wilfried M - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Peet O - Aug 2022
Algehele gradering
Was 'n heerlike lafenis na 600 km op die pad.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer, ons sien uit na julle volgende koms, Groete Kleinplasie Bestuur
Christine V - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer. Ons sien uit na julle volgende koms,Groete Kleinplasie Bestuur
Petrus W - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, voel tuis.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer. Groete Kleinplasie Bestuur
Jana-marie B - Jan 2022
Algehele gradering
Dis baie netjies en 'n pragtige plek.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Kleinplasie Bestuur
Gawie N - Des 2021
Algehele gradering
'n Uitstekende oasis in die woestyn.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Ons sien uit na julle volgende koms, Baie dankie, Groete Kleinplasie Bestuur
Petrus W - Nov 2021
Algehele gradering
'n Paradys, pragtig en met baie goeie diens
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit na julle volgende koms.
Vriendelike groete
Kleinplasie Bestuur
Koos K - Okt 2021
Algehele gradering
Not too bad.
Carin V - Sep 2021
Algehele gradering
Steeds een van my gunsteling-oorblyplekke.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer.
Groete
Kleinplasie Bestuur
Eben Z - Sep 2021
Algehele gradering
Super netjiese plek.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die boodskap, ons sien uit om julle weer te huisves hier by Kleinplasie!
Christopher M - Sep 2021
Algehele gradering
Oasis after a very long, dusty drive.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hello Tanya.
Thank you for the nice comment, we enjoyed having you!
Looking forward to your next stay.
Michelle
John V - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename en veilige verblyf.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hello,
Baie dankie die boodskap, dit was lekker om julle te ontvang.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Michelle
Elfride K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename "upmarket" fasiliteit.
Lees meerBarry S - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Herman S - Sep 2021
Algehele gradering
Ligging goed.
Lees meerMartin S - Sep 2021
Algehele gradering
Na verwagting.
Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Uitsonderlik!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hello
Baie dankie vir die mooi woorde!
Ons wardeer opreg.
Ons sien uit om julle gou weer te sien, ons is bly julle het die kuier by ons geniet.
Groete en lekker dag,
Michelle
Douw V - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, prakties, skoon, uitstekende diens.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die pragtige boodskap, hoop om jul gou weer te sien
Philip V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker warm toe dit yskoud buite was.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vie die mooi woorde! Ons sien uit om julle weer te verwelkom by Kleinplasie.
Michelle
Fred B - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gebly!
Ineke S - Aug 2021
Algehele gradering
We stayed 2 nights.
Lees meerDeon B - Aug 2021
Algehele gradering
Great stay-over offering excellent accommodation and services.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Thank you for your great review, hope to see you again soon
Regards
Anscha Z - Aug 2021
Algehele gradering
Mooi omgewing en kwaliteit afwerkings.
Lees meerKleinplasie Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u boodskap, lieflike dag verder.
Groete
Vivia
Willem A - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en van goeie standaard.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die pragtige boodskap, bly om te hoor dat jul die verbluif geniet het. Ek hoop om jul weer te sien. Groete, Vivia.
Hugo L - Jul 2021
Algehele gradering
Te duur en die vragmotors hou mens wakker in die nag. Geen ontbyt.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hello
Baie dankie vir die boodskap.
Weens Covid het ons ongelukkig nie die kapasiteit om ontbyt te bedien nie.
Lekker dag
Michelle
Franci J - Jun 2021
Algehele gradering
Vroegmiddag aangekom, hartlik ontvang, heerlike stoepkuier, pragtige, netjiese eenheid, lieflike tuin met voëlhok, dammetjie, kapokkies wat rondloop.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die pragtige boodskap, ons het jul keier geniet en hoop om jul weer te sien.
Groete,
Vivia
Gary M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, vriendelik.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Gary
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit is vir ons lekker om te hoor as die gaste weer sal terugkom.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Kleinplasie Bestuur
Ivan C - Des 2020
Algehele gradering
Pleasant stay
Elizabeth N - Sep 2020
Algehele gradering
Lieflike plek. Goeie ligging
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Kleinplasie Groete
Angela
Johan H - Sep 2020
Algehele gradering
Altyd lekker
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Kleinplasie Bestuur
Carin V - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Carin V
Baie dankie vir die resensie.
Wat die water pomp betref - die eienaar het reeds die pomp in 'n klankdig boks gesit, ons het daarvoor gewag van die verskaffer af.
Ons hoop om julle weer by Kleinplasie Gastehuis te verwelkom.
Vriendelike Groete
Kleinplasie Bestuur
Frik D - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Frik D
Dankie vir die resensie.
Ons het ekstra hangers, gaste is welkom om by ontvangs te kom vra.
Rakende die koord, ons het vir u geskakel om te verwittig die koord het in die eenheid agtergebly, maar u selfoon het oorgegaan na stem-boks.
U koord is hier indien u wou reël dat iemand dit optel.
Groete
Kleinplasie Bestuur
Dorothea W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangename verblyf, alles wat nodig is.
Kobus K - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Kobus K
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom by Kleinplasie Gastehuis.
Vriendelike Groete
Kleinplasie Bestuur
Ps E - Sep 2020
Algehele gradering
Ruim, skoon, aangename atmosfeer. Lekker stoepie met braaigeriewe.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Ronel
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.
Ons hoop om julle sommer gou weer by Kleinplasie te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Kleinplasie Bestuur
Kobus K - Aug 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Kobus K
Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike Groete
Kleinplasie Bestuur
Herman S - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gebly maar die aircon kan nie snags warm genoeg maak nie.
Elrina O - Aug 2020
Algehele gradering
Skoon, veilig, gasvry.
Lees meerKleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Elrina O
Baie dankie vir die resensie.
Hoop om julle gou weer by Kleinplasie Gastehuis te verwe;kom.
Vriendelike Groete
Kleinplasie Bestuur
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Jaco B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jaco B
Baie dankie vir die resensie.
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom by Kleinplasie Gastehuis.
Vriendelike Groete
Louise
Jim B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie nice.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jim B
Dankie vir die positiewe resensie.
Vriendelike Groete
Kleinplasie Bestuur
Joke H.A. Buwalda-wolters N - Mrt 2020
Algehele gradering
Fine place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie plek om te bly.
Vriendelike staf en mooi omgewing. Oulike kuikens en katte wat op die perseel stap. Ons het baie welkom gevoel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Dear Joke,
Thank you very much for the beautiful review.
Is was so nice meeting you.
Hope to see you at Kleinplasie Gueshouse in the near future.
Kind Regards
Louise
Wade H - Jan 2020
Algehele gradering
Hidden gem in a peaceful oasis.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Good day Wade H,
Thank you very much for the nice review.
Have a lovely day.
Kind Regards,
Kleinplasie Management
Jandri W - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Mev Wood.
Hoop om julle weer by Kleinplasie te sien.
Groete
Kleinplasie Bestuur
Trudi V - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n verrassing.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Trudi,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit maak ons harte warm klop as ons gaste lekker bly by Kleinplasie Gastehuis. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Kleinplasie-bestuur
Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
Wat indrukwekkend is, is die vlak van afwerking van die eenheid, die netjiese beddegoed en handdoeke, die badkamer, die buitebraai.
Lees meerKleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johan, vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.
Annemarie D - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Frans vir die pragtige resensie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Elna V - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Elna
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Dit is vir ons altyd lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het.
Ons hoop om julle gou weer by Kleinplasie te sien.
Vriendelike Groete
Louise
Jaco N - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon netjies, waarde vir geld.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Jaco,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.
Groete,
Louise
Richard B - Mrt 2019
Algehele gradering
Kleinplasie is groot!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Richard B
Baie dankie vir die resensie.
Dit is vir ons 'n riem onder die hart en maak ons werk soveel meer die moeite werd as ons gaste dit by ons geniet.
Hoop om julle weer by ons te sien.
Groete
Louise
Ciska H - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en stylvolle eenheid, veral vir 'n gesin.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Ciska,
Baie dankie vir die resensie en bly julle het lekker gebly.
Ons beddens is die wat aanbeveel word vir gastehuise.
Vriendelike groete,
Louise
Helet G - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, skoon, vriendelik en ruim.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Helet,
Baie dankie vir die resensie en aanbeveling.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Angela
Ferdi S - Des 2018
Algehele gradering
Stil en rustig. Kothuis netjies en skoon.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Ferdi,
Baie baie dankie vir hierdie pragtige resensie.
Dit is so lekker om te lees dat die gaste dit geniet by ons.
Ons wens julle alles van die beste toe vir 2019!
Hoop ons sien julle weer by Kleinplasie Gastehuis.
Vriendelike Groete,
Louise
Hendrik Petrus K - Des 2018
Algehele gradering
'n Oase in die woestyn.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Hendrik,
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Dit is altyd vir ons lekker as ons gaste lekker by ons gebly het.
Ons hoop om julle binnekort weer by Kleinplasie te verwelkom.
Groete,
Louise
Petro M - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik, baie vriendelike ontvangs en hulp.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Petro,
Baie dankie vir die pragtige resensie wat jy vir ons gegee het.
Hoop en vertrou dat ons julle gou weer hier sal sien.
Vriendelike groete,
Louise
Marenet J - Okt 2018
Algehele gradering
Stylvol versier, gawe ontvangspersoneel.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie Middag Marenet,
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons hoop dit sal nie die laaste keer wees wat ons julle by Kleinplasie sien nie.
Vriendelike Groete,
Louise
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Christopher C - Okt 2018
Algehele gradering
Absolutely outstanding! Will definitely be back!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Good day Christopher C
Thank you very much for the excellent review.
We hope to accommodate you again at Kleinplasie.
Have a wonderful day
Kind Regards,
Louise
Roelf B - Okt 2018
Algehele gradering
Verblyf uitstekend.
Helena S - Sep 2018
Algehele gradering
Oornag terug vanaf Namibië.
Ilze R - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was lekker, skoon en vriendelike personeel.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Ilze,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit was lekker om julle mense by ons te kon akkommodeer.
Ek hoop julle boek in die toekoms weer by ons.
Vriendelike Groete,
Louise
Jim B - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jim,
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Lekker om te hoor as die gaste lekker gebly het.
Mooi dag
Groete
Louise
Hein O - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike oornaggeriewe met restaurant op perseel. WiFi is swak.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Hein
Baie dankie vir die baie mooi resensie wat jy vir ons gegee het.
Ons is bly om te hoor julle het die tydjie by Kleinplasie geniet.
Ons het slegs probleme met ons Wi-Fi wanneer hulle aan die internet in die dorp werk, hulle is besig om ons optiese kabels te vervang.
Ons glo as julle volgende keer kom, sal die alles ten volle in werking wees.
Mooi dag verder
Groete
Louise
Mandy H - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie Middag Mand
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit.
Altyd wonderlik om te hoor as ons gaste lekker gebly het.
Hoop ons sien julle weer by Kleinplasie
Vriendelike Groete
Louise
Celeste J - Mei 2018
Algehele gradering
Comfortable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike verblyf.
Gastehuis was netjies en gerieflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Good day Celeste,
Thank you for the nice review.
We hope to see you at Kleinplasie again.
Kind regards,
Louise
Juan C - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Juan C,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle weer by Kleinplasie te akkommodeer.
Groete,
Louise
Mariechen E - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Goed geleë.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ons is so bly u het die verblyf hier geniet en dat ons van diens kon wees aan julle. Dit was 'n groot plesier.
Vriendelike groete
Justine
Enid H - Apr 2018
Algehele gradering
Staff are very friendly and helpful.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Good day Enid H,
Thank you very much for this beautiful review.
It is really nice to hear that you enjoy your stay with us.
We hope to see you at Kleinplasie again in the future.
Kind Regards,
Louise
Jannie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike, veilige, vriendelike akkommodasie.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jannie,
Baie dankie vir die pragtige resensie, dit maak ons harte warm klop as ons gaste lekker by ons bly.
Dit was so lekker om julle te kon ontmoet. Dit sal so lekker wees om julle weer by ons te kan akkommodeer.
Mooi dag verder.
Vriendelike Groete,
Louise
Linda H - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker na 'n lang rit van Windhoek af.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Linda H
Baie dankie vir die baie mooi resensie.
Ek is so bly julle het die pizzas geniet, volgende keer moet julle ons lams nek prober.
Mooi dag en hoop om julle in die toekoms te sien.
Vriendelike Groete
Louise
Marcha R - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies, heerlike kos, vriendelike ontvangs en gratis WiFi.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Marcha
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ek is bly julle het ons kos by die restaurant geniet.
Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien by Kleinplasie.
Vriendelike groete
Louise
Daleen L - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese skoon gastehuis.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie Dag Daleen,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons waardeer die mooi komplimente.
Hoop om julle eendag weer by Kleinplasie te sien.
Vriendelike Groete,
Louise
Christine P - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike oornagbestemming.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Christine,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly en geëet het.
Ek hoop om julle sommer gou weer by Kleinplasie te sien.
Vriendelike Groete,
Louise
Pieter M - Aug 2017
Algehele gradering
Alles was heerlik, skoon en netjies.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Pieter,
Baie dankie vir die resensie. Dis so lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het by ons.
Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer, was lekker om julle te ontmoet.
Mooi dag.
Vriendelike Groete,
Louise
Hester D - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige netjiese plek.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie Dag Hester,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons het in tussen ook 'n eetplek oop gemaak op Kleinplasie se perseel, so volgende keer as julle kom kan julle by ons ook eet.
Dit was lekker om julle by Kleinplasie te akkommodeer en sal julle weer hier wil sien.
Vriendelike Groete,
Louise
Jan O - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Jan,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit is vir ons lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het. Ek is ook bly julle het die ontbyt geniet, dit is voorwaar 'n treffer. Ons netheid is egter ons trots.
Hoop om jul binnekort by ons weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Louise
Bernard R - Aug 2017
Algehele gradering
Ideaal geleë en goed toegerus.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Bernard,
Baie dankie vir die baie mooi resensie.Dit is vir ons lekker as ons gaste dit by Kleinplasie geniet. Ons het 'n King Room wat 'n koninggrootte bed inhet, ongelukkig kan ons nie in al die chalets koningingrootte beddens insit nie, dit sal teveel spasie vat.
Ons hoop om julle weer te akkommodeer en die keer in die King Room.
Mooi dag.
Groete,
Louise
Eleandre K - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties was so beïndruk met die plek. Love love dit, sal enige tyd weer daar bly.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Nesta
Baie dankie vir die baie mooi resensie. Dit was vir ons verskriklik lekker om julle by Kleinplasie te akkommodeer.
Dit is lekker as gaste gelukkig weg ry by ons.
Ons hoop om julle in die toekoms weer by Kleinplasie te verwelkom.
Vriendelike groete
Louise
Gert V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Die kamers en beddegoed is puik.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Gert V
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms by Kleinplasie te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Louise
Mariaan S - Des 2016
Algehele gradering
'n Klein juweel!
Lees meerKleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Mariaan S
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit is so lekker om te hoor as ons gaste dit by Kleinplasie geniet het.
Ons sien baie daarna uit om julle in die toekoms weer by ons te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Louise
Attie K - Des 2016
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Attie K
Baie dankie vir die "review".
Ons hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Louise
Lourens H - Des 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer waar ek lekker kon uitrus en lekker kon ontbyt eet, om die volgende oggend weer lekker uitgerus verder kon ry.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie Middag Lourens H
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ons is so bly om te hoor julle het dit hier by ons geniet.
Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer by Kleinplasie in die toekoms.
Vriendelike groete
Deoné
Etienne M - Des 2016
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie Dag Ettien M
Baie dankie vir die resensie. Dit is lekker om te hoor dat die personeel vriendelik en behulpsaam was.
Ons sal julle graag weer by Kleinplasie akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike Groete
Louise
Susan L - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtig, skoon met 'n landelike atmosfeer.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Liewe Susan
Baie dankie vir jou pragtige resensie: dit is altyd lekker vir ons as ons gaste lekker gebly het en tevrede is met wat ons aanbied. Ons hoop dat julle volgende keer meer gelukkig met die blomme sal wees!
mooiste groete
Mareleze
Jannie R - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende kamer en vriendelike diens.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Liewe Jan, baie dankie vir die mooi resensie.
Dit is lekker om te hoor as die gaste geniet wat Kleinplasie bied.
Beste Groete
Louise
Henry B - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Henry,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is lekker om te sien as ons gaste lekker gebly het.
Ek hoop om julle gou weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete
Louise
Vanessa L - Aug 2016
Algehele gradering
A beautiful private unit to enjoy.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Good day Vanessa,
Thank you so much for this nice review.
We hope to accommodate you again in the future at Kleinplasie Guesthouse.
Have a nice day.
Kind Regards,
Louise
Franske W - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste verblyf in Namakwaland!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie Middag Franske W
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het.
Ons hoop om julle in die toekoms weer by Kleinplasie te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Louise
Gail S - Mei 2016
Algehele gradering
Very cosy, clean and comfortable with everything a traveler needs.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Good day Moira
Thank you for this wonderful review.
It is always nice to hear that our guests enjoy their stay with us.
We hope to accommodate you again in the future.
Kind Regards
Louise
Lana E - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjiese plek - goeie waarde vir geld.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie more Lana. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer,dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer te sien by Kleinplasie
Vriendelike groete
Brian W - Mrt 2016
Algehele gradering
Conveniently situated with good accommodation.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Good day Brian
Thank you for the review, we appreciate it. It is always nice to how guests experience their stay at Kleinplasie Guesthouse.
We hope to accommodate you again in the future.
Kind Regards
Kleinplasie Staff
Ferdi N - Feb 2016
Algehele gradering
Baie oulike eenheid, ons het lekker ontspan.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hallo Ferdi
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dis vir ons lekker om te hoor as die gaste dit geniet het by ons.
Ons hoop julle sal in die toekoms weer by Kleinplasie kom bly.
Vriendelike Groete
Louise
Thabu R - Jan 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Beste Thabu,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Kleinplasie Gastehuis
Adriaan D - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Adriaan
Baie dankie vir die mooi "review". Ons is altyd bly om te hoor as ons gaste lekker gebly het by ons.
Ons hoop om julle binnekort weer by ons te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Louise
Andre V - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was lekker.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Andre,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Mareleze
Frik V - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker skoon en ruim afsaal na baie lang 4x4-reise oor rowwe paaie.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hallo Frik V
Baie dankie vir die mooi kompliment, dit maak ons harte warm klop as ons gaste lekker gebly het.
Ons hoop om julle in die toekoms weer by Kleinplasie Gatsehuis te sien.
Vriendelike Groete
Louise
Duane M - Sep 2015
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi M Duane,
Ek wil graag vir jou baie dankie se vir die mooi terugvoering - dit maak ons harte baie bly as ons gaste tevrede is! Ek is bly julle het die ontbyt geniet; ons beplan om dit selfs nog meer uit te brei.
Hoop om julle weer by Kleinplasie te sien!
Mooiste groete
Mareleleze en Kleinplasie Span
Naas V - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlik, rustig en ontspanne.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Beste Naas,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit laat ons harte warm klop. Hoop om julle in die toekoms weer by Kleinplasie te sien.
Vriendelike groete,
Louise
Riaan J - Sep 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf met ontbyt vir vier volwassenes.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Beste Riaan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms by Kleinplasie te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Louise
Gordon W E - Sep 2015
Algehele gradering
Te duur en ontbyt is nie ingesluit in die prys nie alhoewel dit geadverteer word as 'n B&B.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Gordon,
Ek is baie jammer om te hoor dat julle nie lekker gebly het by Kleinplasie nie. Die ontbyt is nie ingesluit in die tarief nie. Dit word ook so adverteer op TravelGround/LekkeSlaap dat Kleinplasie nie 'n B&B is nie, maar 'n gastehuis. In die hoogseisoen, tydens jul verblyf, het al die gastehuise in Springbok en omgewing 'n verhoogde tarief en dit bly die gas se keuse hoeveel hy bereid is om te spandeer wanneer hy 'n bespreking doen. Graag sal ek wil weet of die gratis wyn en Wi-Fi in die kamer darem 'n welkome byvoeging was?
Vriendelike groete en alles wat mooi is vir jou,
Mareleze du Toit
Zahn S - Aug 2015
Algehele gradering
Werklik aangename verblyf.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Beste Zahn,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, dit laat ons harte sommer warm klop!
Ons hoop om julle weer by Kleinplasie te sien!
Mooiste groete
Ap, Mareleze en Kleinplasie span🌸
Jaap C - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Jaap,
Baie dankie vir jou vriendelike resensie.
Vriendelike groete,
Mareleze
Hendrika V - Jul 2015
Algehele gradering
Sal dit definitief aanbeveel vir enige persoon, dit was 5-ster diens!
Lynette T - Jan 2015
Algehele gradering
Verblyf is baie duur vir wat jy kry - sluit ontbyt uit.
Michelene B - Des 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Michelene,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gebly en dat ons besig is om die regte ding hier te doen. Dit is heerlik om sulke positiewe gaste soos julle te akkommodeer en dit was net 'n plesier om julle hier by Kleinplasie te ontvang. Ons hoop ons gaan julle weer in die toekoms hier by ons sien!
Mooiste groete,
Mareleze en Kleinplasie Span
Ruwaida B - Nov 2014
Algehele gradering
A wonderfull, peaceful experience, with friendly staff
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Ruwaida,
Thank you very much for your kind review, we really appreciate it very much. It is always nice to hear when our guests are happy. It was a real pleasure having such lovely people as yourselves and we would love to see you again in future.
Best wishes and kind regards,
Mareleze and the Kleinplasie Team
Heather C - Sep 2014
Algehele gradering
We had a comfortable three nights stay here.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Heather,
Thank you very much for your kind review, we really appreciate it very much. It is always nice to hear it when our guests are happy. It was a real pleasure having such lovely people as yourselves and we would love to see you again in the future. We will most definitely have a look and see if we can add those extra shelves.
Kindest regards and all of the best,
Mareleze and the Kleinplasie Team
Mike& Sandra H - Sep 2014
Algehele gradering
A high quality establishment
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Mike and Sandra,
Thank you very much for your positive review, we really appreciate your kind words!
Hope to see you in future at Kleinplasie!
Best regards,
Mareleze
Frikkie H - Sep 2014
Algehele gradering
UItstekend!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Frikkie,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie - dit word opreg waardeer!
Dit is so lekker om sulke positiewe kommentaar te kry!
Hoop om julle gou weer by Kleinplasie te sien!
Mooiste groete,
Mareleze
Diederik D - Jan 2014
Algehele gradering
Vanflippentasties!
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Dirk,
Baie dankie vir jou positiewe resensie! Dit is wonderlik om met gaste soos jy te werk!
Mooiste groete van Kleinplasie,
Mareleze
Lu-ann K - Sep 2013
Algehele gradering
Gerieflik geleë, vriendelike personeel, mooi skoon kamers.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Lu-Ann,
Baie dankie vir jou resensie.
Kleinplasie word op Travelground adverteer as 'n gastehuis en nie 'n selfsorg onderneming nie. Op die inligtingbrief in die kamer word dit duidelik gestel dat ontbyt bespreek moet word en dat ons ook oor 'n gesamentlike gaste kombuis beskik wat volledig toegerus is vir kook doeleindes. Die inligting is ook op die webtuiste. Die ontvangs is oop tot 9 uur in die aand indien enige inligting benodig word.
Ek wil ook graag vir jou bedank dat jy ons vriendelike diens en skoon kamers genoem het.
Mooi groete van Kleinplasie,
Mareleze
Daniel R - Aug 2013
Algehele gradering
Baie teleurgesteld in die twee enkelbeddens en dat R1300 per nag nie ontbyt insluit nie.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Daniel,
Baie dankie vir u resensie.
Kleinplasie het 'n verhoogde tarief in die hoogseisoen soos al die ander gastehuise in die omgewing. Die gastehuise op soortgelyke vlak van Kleinplasie se tarief is almal in die omgewing van R1300 en selfs nog duurder. Daar is wel ook goedkoper akkommodasie beskikbaar in die dorp, maar dan moet jy weet jy kry werklik die minste en ook glad nie goeie akkommodasie nie. Ons ploeg regtig terug in Kleinplasie om vir ons gaste net die beste te bied. Ek wil ook noem dat dit duidelik op die webtuiste is dat ontbyt nie ingesluit is in die tarief nie. Die kamers het ook nie enkelbeddens nie, maar 2 x 3/4 beddens. Die bed-opset is wel 'n keuse wat 'n gas self kan maak as hy/sy die bespreking op Travelground doen. Ek sal graag wou verneem of die gratis Wi-Fi en komplimentere bottel wyn wel 'n positiewe byvoeging vir u was?
Vriendelike groete,
Mareleze du Toit
Empie M - Aug 2013
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens.
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Neville vir jou mooi resensie - dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete van Kleinplasie,
Mareleze
Johan V - Jan 2013
Algehele gradering
Convenient between Windhoek and Cape Town
Kleinplasie Guesthouse se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit beteken werklik baie vir ons as ons gaste tevrede is.
Hoop om julle weer by Kleinplasie te sien!
Mooiste groete,
Mareleze
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koeboegasstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap