Excelsior Guest Farm and Venue
Beskrywing
Die plaashuis is ruim en bied gerieflike verblyf met sy tradisionele, rustige atmosfeer. Dit word omring deur groot bloekombome. Die huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, waarvan 1 'n buiteslaapkamer is, 'n groot, knus oopplan-plaaskombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, en 'n yskas. Daar is ook 'n gerieflike leefarea en 'n groot braai-area met 'n braairooster en ander braaitoebehore wat voorsien word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die breekskadedeposito van R1500 sal binne 7 dae terugbetaal word. Huisreëls en vrywaringsdokumente sal volg.
Geen swemhanddoeke word verskaf nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Excelsiorplaas, Jakkalskloofpad, 13 km vanaf Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom