Die Blouhuisie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 73
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Colin M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik.
Die Blouhuisie se terugvoer
Baie dankie Colin!
Ons waardeer sulke mooi terugvoering! Hopelik sien ons julle weer een van die dae. Ons is deurentyd besig om te opgradeer en luister graag na voorstelle van gaste.
Karin R - Mrt 2024
Algehele gradering
Great but noisy.
Die Blouhuisie se terugvoer
Dear Karin,
Thank you for staying with us.
I am truly sorry about the noise from the neighbours' building. We were aware it was going to occur, but we were under the impression that it would commence later in the year. Hence, it took us by surprise. We have since informed all our guests and are offering a discount during the week. Rest assured, there are no builders on weekends.
I would like to offer you a complimentary night's stay in the future. Please contact me to arrange this.
Kelly J - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome, loved it!
Die Blouhuisie se terugvoer
Thanks so much for your review!
We are glad you enjoyed your stay! We would love to host you again!
Regards
Cornelis H - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker, skoon, veilig.
Die Blouhuisie se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het! Ons geniet dit om ons plek te deel met ander. Dis iets besonders!
Tandy R - Aug 2023
Algehele gradering
A wonderful stay.
Die Blouhuisie se terugvoer
Thank you for staying with us Tandy! We would love to see you again in the future!
Anita V - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige huisie, mooi ingerig, fantastiese ligging.
Die Blouhuisie se terugvoer
Baie dankie Anita. Dit was 'n plesier om julle te huisves hier by ons. Ons hoop om julle weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walter-singel 27, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap