Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maralynn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rynald D - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Marius P - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en lekker gebly.
Berna V - Sep 2023
Algehele gradering
3 dames wat blommekyk.
Wilda D - Aug 2023
Algehele gradering
Vir sseker die beste opsie in Springbok!
Christoffel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Desert Rose Guest House and Self-catering se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet. Tot weersiens, Maralynn.
Talita P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie oulik.
Nicklaas J - Nov 2021
Algehele gradering
Very nice place.
Desert Rose Guest House and Self-catering se terugvoer
Thank you for the kind words.
You are a perfect guest and most welcome to visit at any time.
Warm regards,
Maralynn (host)
Sanli B - Okt 2021
Algehele gradering
Die fasiliteit het nie voldoen aan dieselfde standaard van luuksheid van ander plekke met dieselfde stergradering nie. Die ander aspekte was baie goed.
Udette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Vinnige oorslaap op pad deur Noord-Kaap.
Deon S - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Petro B - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Maria C - Nov 2019
Algehele gradering
Baie oulike verblyf. Netjiese kamers wat alles wat nodig is in het.
Desert Rose Guest House and Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit beteken baie vir ons!
Sien uit om jou weer te sien.
Gasvrou,
Maralynn
Peter V - Sep 2019
Algehele gradering
Very good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goed.
Vriendelik verwelkom. Ontbyt elke dag, verskillende items. Wasgeriewe in die huis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Desert Rose Guest House and Self-catering se terugvoer
Thank you for the kind words, Peter. You and your family are most welcome to visit us anytime.
Kind regards,
Maralynn
Eveline V - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect in all aspects.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek in alle opsigte.
Veral vriendelikheid en die verwelkomende honde.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 40, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap