Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Klerk's Inn Moot

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 28 Jun 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat geen ander gaste behalwe gaste wat bespreek het op die perseel toegelaat word nie.
Nie die eienaar of werknemers sal aanspreeklik of verantwoordelik wees vir persoonlike items wat vermis word nie.
Geen partytjies of geleenthede word op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Die woonstel sal geïnspekteer en skoongemaak word voordat gaste kan inklok en enige beskadigde items wat by uitklok gevind word sal by gaste se rekening gevoeg word.
'n Polisieverslag sal geopen word indien gaste nie betaal vir skade aan die verblyf of vir verlore of gesteelde items nie.
Neem asb. kennis dat die eienaar nie verantwoordelik gehou kan word vir beurtkrag of enige ander elektriese of waterprobleme wat van die Stad Tshwane afkomstig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 3 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 3 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottrill-laan 1213, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bbd29f008e89aff471b20c7cc28aaab0197218a5a4ce859de4fe3e763a6b9724b700e43537fca84c935dc3c7f143dfa8cdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 1213 Bottrill Avenue Queenswood 0186 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.7264522 28.2493396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem