Danielle’s Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Shannon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Alta V - Apr 2024
Algehele gradering
Ek waardeer die twee botteltjies water. En daai stort is fantasties.
Loryk V - Feb 2023
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap, dankie.
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie diens. Waarde vir geld.
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Danielle’s Guesthouse se terugvoer
Julle is altyd welkom by ons, Dit is ń plesier om julle daar te hê.
Julle is baie goeie gaste.
Jean K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Danielle’s Guesthouse se terugvoer
Ons is baie dankbaar dat jul dit so geniet het. Baie dankie vir die mooi terugvoer, Dit word hartlik waardeer.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cox-straat 154, Queenswood, Pretoria, 0182, Gauteng