Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1610 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R7000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let wel dat die verblyf via 'n grondpad bereik word en geskik is vir sedanvoertuie. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte word egter nie aanbeveel nie. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die breekskadedeposito is binne 3 tot 7 werksdae na vertrek terugbetaalbaar indien daar nie enige breekskade is nie.
'n Verpligte, eenmalige vertrekskoonmaakfooi van R350 en 'n verpligte sanitasiefooi van R800 moet betaal word.
'n Privaat wildritvoertuig is teen R1200 per dag beskikbaar en dit sluit brandstof in. Dit is onderhewig daaraan dat dit vir die duur van die verblyf bespreek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R9 599
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 599
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R9 599
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e64bef2467908c00a9e8662193a577ff7cc7639a35bbd2bcbc029d4f6236a197a00c041f9e71f9b968cef18de5e060d47b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 599 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.8413975 28.0485945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem