Beaulieu Estate Kyalami
Beskrywing
Die kothuis is ideal vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Albei slaapkamers het gemaklike beddens. Ander geriewe sluit 'n oopplan-sitkamer, eetarea met 'n kaggel, ten volle toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, en 'n tuintjie met 'n braai, tafel, stoele en 'n sambreel. Daar is nie WiFi of satelliet-TV nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Daar is 'n spyskaart wat 'n volledige ontbyt, middagete, aandete, ekstra versnaperings en drankies insluit. Hierdie ekstras is bo en behalwe die daaglikse tarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis, -leefarea en stoep in die tuin in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Daar is 'n spyskaart wat 'n volledige ontbyt, middagete, aandete, ekstra versnaperings en drankies insluit. Hierdie ekstras is bo en behalwe die daaglikse tarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Ander geriewe sluit 'n sitarea, TV, stoep en privaat ingang in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Daar is 'n spyskaart wat 'n volledige ontbyt, middagete, aandete, ekstra versnaperings en drankies insluit. Hierdie ekstras is bo en behalwe die daaglikse tarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hoepoe beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die kamers deel 'n badkamer. Die kothuis is toegerus vir selfsorg en het 'n kombuisie, sit-/eetkamer, 'n klein sitkamer en 'n parkeerplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Daar is 'n spyskaart wat 'n volledige ontbyt, middagete, aandete, ekstra versnaperings en drankies insluit. Hierdie ekstras is bo en behalwe die daaglikse tarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Marwari-straat 234, Beaulieu Estate, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng