Anni Bos
49 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe.
Daar is sonpanele om krag te voorsien tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom