86 Die Oog Landgoed
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwevoël-straat 86, Die Oog Retirement Village, Mookgophong, 1560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
86 Die Oog Landgoed is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in Die Oog Aftreeoord in Mookgophong, Naboomspruit geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek en spog met 'n buitelugkuierarea.
Dié verblyf het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die studeerkamer het 'n dubbelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, toonbank met stoele en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis Wi-Fi is beskikbaar, selfs tydens beurtkrag.
Daar is 'n lapa met 'n gasbraai, ingeboude braai en 'n buite-etenstafel met oorgenoeg sitplek. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marié Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- Kwevoël-straat 86, Die Oog Retirement Village, Mookgophong, 1560, Limpopo
- Gaste dink 86 Die Oog Landgoed het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Naboomspruit Mookgopong Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwevoël-straat 86, Die Oog Retirement Village, Mookgophong, 1560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom