Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Namibië besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Namibië.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namibië Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namibia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namibië akkommodasie

Bladsy 5 - 663 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

African Dreams Guesthouse is in Okahandja, Namibië langs die Okakangorivier met sy pragtige kameeldoringbome geleë....

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense

Aanbod 15% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R25 000
R25 000 R21 250
per nag, vir 2 mense

The Weinberg Urban Pod is in die hartjie van Klein Windhoek. Dit is 'n pragtige vakansiehuis op Roman Hill in die i...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R25 000
R25 000 R21 250
per nag, vir 2 mense

Palmwag Camping2Go

Tentekamp in | Kunene, KuneneNamibië
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense

Palmwag Camping2Go is tussen Kaokoland en die Skedelkus waar die Etendeka-berge en die rooiklip-tapyt die sytakke v...

Swembad
Braaiplek
Swem
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense

4 Damara Gardens bied selfsorgverblyf met 'n swembad in Windhoek. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beski...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R7 500
per nag, vir 12 mense

Winston Beach House is teen die strand in die gewilde kusdorpie Hentiesbaai geleë en bied gehalte-gesinsverblyf in ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 12 mense

Capricorn Restcamp

Tentekamp in | Hardap, HardapNamibië
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Capricorn Restcamp langs die Naukluftberge is die perfekte oornagplek vir gaste wat tussen Windhoek en Sossusvlei r...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense

Fest Self-catering Accommodation is in 'n rustige deel van die dorp binne stapafstand vanaf Old Mutual Hall in Keet...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)

Seaview at its best bied selfsorgverblyf in Hentiesbaai in 2 eenhede wat individueel versier is. Hierdie eenhede op...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)

Aanbod 15% af!
Vanaf R5 590
R5 590 R4 752
per nag, vir 2 mense

Etosha Safari Lodge is op 'n koppie geleë en bied fantastiese uitsigte oor die Mopane-bosveld. Hierdie stylvolle lo...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wildritte
Vanaf R5 590
R5 590 R4 752
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 11)

A Beachfront Retreat is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Langstrand, Namibië. Dit is ideaal vir 'n gesin of groe...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 11)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem