Indien jy Lephalale (Ellisras) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Lephalale (Ellisras).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lephalale (Ellisras) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lephalale (Ellisras) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Lephalale (Ellisras) akkommodasie
Bladsy 5 - 25 lekke plekke om te bly
Molapo Safari Lodge bied gerieflike verblyf op 'n malariavrye-reservaat. Gaste kan 'n uitsig op die manjifieke Wate...
Dinkweng Safari Lodge is slegs 3 ure se ry vanaf Johannesburg. Die naaste dorpie, Vaalwater, is 45 km vanaf die kam...
Oxford Huis bied gerieflike verblyf aan gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die streek van Lephalale Pla...
La Rive Waterberg Akkommodasie is in die hartjie van die Waterberge geleë, sowat 16 km vanaf die westelike ingang e...
Kudu Khaki is 'n lodge in die Vaalwater-omgewing en is deel van die Waterberg-biosfeer. Die lodge is 35 km noord v...
Zangarna Game Lodge is ‘n pragtige Bosveld-wegbreek in die Waterberg naby Vaalwater en Lephalale. Dis in ‘n malaria...
Mokwaripa Lodge is in die Bosveld langs die hoofpad tussen Marken en Ellisras in Limpopo geleë en bied B&B- en self...
Zomoya is 'n rustige wildplaas sowat 250 km vanaf Pretoria. Die lodge is op 'n 250 hektaar-wildplaas geleë en deel ...
Goudrivier Wildoord is op 'n wildplaas van 4 000 hektaar met baie wild en pragtige natuurskoon geleë en bied gerief...
Kwele Game Lodge bied selfsorg-chalets in 'n 430 hektaar-plaas naby die Limpopo-rivier en Botswana-grens. Dit is on...