Indien jy Hannasbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hannasbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hannasbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hannas Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hannasbaai akkommodasie
Bladsy 2 - 6 lekke plekke om te bly
Seepampoentjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus ateljeewoonstel op 'n woonerf waar die eienaars ook bly. ...
View On The Bay is 'n netjiese en gerieflike selfsorgwoonstel wat apart van die hoofhuis is met 'n privaat ingang e...
Elm Tree Guest Farm is in St Helenabaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus met pragtige uitsigte oor die see en hawe,...
Die Skilpadjie bied gemaklike verblyf in 'n knus woonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Die...
Storm Petrel is 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 slaapbanke. Die badkamer...
Vista Views is in St. Helenabaai, 'n kusnedersetting aan die Weskus van die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir ga...
Catch & Relax is 'n lieflike selfsorghuis in St. Helenabaai en spog met pragtige see-uitsigte. Dit is ideaal vir di...
Sinoda Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorp St Helenebaai. Die huis is ideaal geleë naby die gewi...
4 Anreith Close is 'n selfsorgeenheid aan die hoofhuis wat in St. Helenabaai geleë is. Dit bied selfsorgverblyf aan...
Crooked Cabin en The Snuggle Inn is in St Helenabaai aan die Weskus geleë wat sowat 150 km noord van Kaapstad is. D...