Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Gauteng
4.2/5

Lees regte resensies van Gauteng van 5186 geverifieerde gaste.

Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gauteng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gauteng akkommodasie

Bladsy 9 - 2419 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense

Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Acacia Guesthouse is in Bedfordview en bied 'n verskeidenheid kamers waarvan gaste kan kies. Daar is 'n wye verske...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)

The Clivia Umbel Guest Cottage is 'n knus en bekoorlike selfsorgeenheid wat in 'n veilige landgoed, net 20 minute v...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)

Weeksdae 10% af!
Vanaf R919
R919 R827
per nag (plek vir 2)

Christa's Place 897 is in Montana Park, Pretoria, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste. Di...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf R919
R919 R827
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R735
per nag, vir 2 mense

Casa Cosy is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Weltevreden Park geleë is en...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R735
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Moonflower Cottages is ideaal geleë vir gaste wat bedags sake in die stad doen en saans op soek is na huislike geri...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)

59 on True North Guest Rooms is in die vriendelike voorstad Mulbarton in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied 'n...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Portier
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R6 500
per nag, vir 7 mense

Lavender Villa is in Edleen, Kempton Park, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne ma...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 7 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Bené bied 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Lyttelton Manor, 'n voorstad van Centurion. D...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense

Liza's Cottage Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike gastehuis wat na 'n tuin front in die hartjie va...

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense

Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen hoëveld...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem