Zongororo Village of Ministry
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
-
Vanaf
R800R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zongororo Village of Ministry is 'n plaas in privaat besit in Waterval-Onder, 'n dorpie langs die oewer van die Elandsrivier. Ons bied verblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie- óf sakewegbreek.
Ons het 6 eenhede, elkeen met slaapplek vir 4 tot 24 gaste. Elke eenheid het 1 of 2 slaapkamers 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 1 of 2 enkelbeddens, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n privaat veranda.
Die hoofgebou het 'n vermaak-area met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n kroeg, waar gaste skemerkelkies kan geniet. Gaste kan gerus ook gebruik maak van die braaigeriewe, 'n gastesitklamer en die gemeenskaplike swembad op die perseel. Daar is ook 'n konferensielokaal en ons maak voorsiening vir spanbougeleenthede, troues en ander sosiale byeenkomste. Verskeie doendinge en toere kan op versoek gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
- Gaste dink Zongororo Village of Ministry het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Waterval-Onder Platorand Mpumalanga
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga