Ville la'Rina
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Keurboomsingel 122, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ville la 'Rina is 'n stylvolle, moderne woonstel in Plattekloof, Kaapstad. Dié eenheid is op die eienaar se perseel en dit bied pragtige uitsigte op Tafelberg en Kaapstad. Die verblyf het sonkrag vir beurtkrag.
Die eenheid op die tweede verdieping het 'n privaat ingang wat met trappe bereik word en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n slaapbank vir 'n kind en nog 'n bed geskik vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, induksiestoof, ketel, broodrooster en kooktoebehore toegerus. Die eenheid beskik oor 'n TV met DStv, gratis WiFi en het lugversorging. 'n Swembad, braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Durbanville Gholfklub, Tygervallei en Canal Walk-winkelsentrums, Tafelberg, GrandWest Casino en Kaapstadse strande in. Ons is ook stapafstand vanaf Panorama Mediclinic en die naaste winkelsentrum.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Herman En Larina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Keurboomsingel 122, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Ville la'Rina het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parow Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Keurboomsingel 122, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap