Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verde Oceano

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weste-straat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Verde Oceano is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Dwarskersbos, net buite Velddrif. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus aangesien dit net 180 m vanaf die strand is.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en dié gaste deel die derde badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Hierdie 2 slaapkamers het ook stapelbeddens wat slegs vir kinders geskik is, maar die maksimum aantal gaste wat die huis kan akkommodeer is egter slegs 8.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is en 'n sentrale eiland met stoele het. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n eetarea met sitplek en 'n ingeboude binnebraai. Die leefarea lei na 'n sonnige binnehof waar gaste 'n koppie koffie kan geniet voor die dag begin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Weste-straat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weste-straat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43d652ed6de9bdbdd05c18e2ec20de433998c9d50416487df69fa0b3de19da7fa09c7f3965ad5773f12251d13d3788db9f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 8) 20 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.686618 18.24037
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem