Twin Greens
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodlands-sirkel 44, Pecanwood Landgoed, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Twin Greens is 'n pragtige vakansiehuis op die luukse Pecanwood Landgoed op die oewer van die Hartebeespoortdam. Die landgoed is 75 km van Johannesburg af en bied die ideale, ontspannende wegbreek met lieflike uitsigte oor die gholfbaan.
Dié stylvolle huis het 5 slaapkamers en is geskik vir 10 volwassenes en 2 kinders. Dit spog met 'n groot, privaat tuin. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. 'n Matras vir 2 kinders is beskikbaar. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en gebruik 'n badkamer wat 'n stort en bad het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul etes by die toonbank of etenstafel vir 8 geniet.
Gaste kan ook lekker in die leefarea ontspan wat 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale het, asook 'n kaggel.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en 'n eetarea, en daar is ook 'n Jacuzzi. Dié huis is nie vir partytjies bedoel nie. Oormatige geraas sal lei tot sekuriteit wat gebel word en gaste wat uitgesit word.
Die landgoed bied 'n Jack Nicklaus-gholfbaan, 'n spa, gimnasium, staproetes, bootgeriewe, restaurante en tennisbane.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Woodlands-sirkel 44, Pecanwood Landgoed, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Gaste dink Twin Greens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodlands-sirkel 44, Pecanwood Landgoed, Broederstroom, 0240, Noordwes