Ton & Trees
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naboomstraat 3169, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Ton & Trees is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marlothpark. Dit is stapafstand vanaf die Krokodilrivier, die Two Trees-uitkykpunt en net 18 km vanaf die Krokodilbrughek-ingang van die Krugerwildtuin.
Die huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 smaakvolle slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook lugversorging, 'n dubbelbed en gaste in hierdie kamer gebruik 'n badkamer oorkant die gang met 'n stort. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is 'n solderkamer met 3 enkelbeddens. Dit bied toegang tot die dek.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel wat op sy beurt lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek.
Die sitarea lei na 'n stoep met buitemeubels, 'n boma-vuurput en braaigeriewe. Daar is 'n lieflike plonspoel en gaste kan verwag om 'n verskeidenheid wild op die perseel te gewaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Theresa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Naboomstraat 3169, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Ton & Trees het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naboomstraat 3169, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom