The Tides 19
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 7 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteaweg 90, The Tides 19, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 750R1 313 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Tides 19 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die The Tides-kompleks in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die strand.
Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, koffietafel en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n eetarea waar gaste al fresco-maaltye kan nuttig. Gaste is ook welkom om af te koel in die gemeenskaplike swembad. Aktiwiteite in die omgewing sluit branderplankrylesse, visvang, voetslaan, duik, snorkel, gholf, voëlkyk en fietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Proteaweg 90, The Tides 19, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tides 19 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteaweg 90, The Tides 19, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap