The Commodore
- Kapasiteit: 464 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PortsWood-weg, Portswoodplein, V&A Waterfront, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 625 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Commodore bied B&B-verblyf in die Victoria & Alfred Waterfront-area in Kaapstad. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die stad se besienswaardighede kan verken.
Verblyf is beskikbaar in verskeie kamers wat geskik is vir 1 tot 2 volwassenes, of 2 volwassenes en 'n kind. Daar is 2 kamers wat rolstoeltoeganklik is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en verder spog elke kamer met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, telefone met direkte bellyne, kragproppe vir skeerders, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Buffet-ontbyt word bedien in die mooi restaurant, The Clipper wat 'n à la carte-spyskaart het. Ligte etes is ook hier beskikbaar as laat-ontbyt.
Die hotel spog met 24 uur-kamerdiens, 'n skemerkelkie- en kroegsitkamer waar verskeie drankies en skemerkelkies bestel kan word, 'n gimnasium met 'n uitsig oor die blou swembad, 'n sakesentrum, spa en 'n fiksheidsentrum. Daar is konferensiegeriewe vir tot 150 afgevaardigdes, met sitplek wat 'n bioskoopstyl het.
Die Commodore bied die perfekte omgewing vir 'n onvergeetlike wegbreek in die bekoorlike Moederstad, met lieflike uitsigte op skilderagtige Tafelberg. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 22 kilometer ver.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Forex
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 52
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- PortsWood-weg, Portswoodplein, V&A Waterfront, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink The Commodore het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 464 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PortsWood-weg, Portswoodplein, V&A Waterfront, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap