The Cabin
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Blue Crane-rylaan en Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
The Cabin is 'n knus selfsorgkothuis vir 2 in Dullstroom en dis ideaal vir oornagverblyf.
Die oopplan-kothuis het 'n dubbelbed, 'n verwarmer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n toonbank-tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware vir 2 en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die kothuis lei na 'n stoepie en 'n klein Weber-braai waarvan gaste gebruik kan maak.
The Cabin is 1 km se ry vanaf verskeie restaurante en winkels. Dullstroom bied visvanggeleenthede en voetslaanroetes en gaste kan die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat of die Verloren Vallei Natuurreservaat besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 99
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- H/v Blue Crane-rylaan en Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Cabin het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Blue Crane-rylaan en Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom