The Bay A602
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 77, Tableview, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Bay A602 is 'n bekoorlike woonstel in The Bay Apartments in Bloubergstrand. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat stapafstand vanaf die strand wil bly.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en rusbanke. Dit lei na die balkon met sitplek en 'n see-uitsig.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en wasgoedgeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Coral-weg 77, Tableview, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 77, Tableview, Blouberg, 7441, Wes-Kaap