The Anchorage 26
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ring-weg Wes 11, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Vanaf R6 740 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Anchorage 26 bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis op 'n luukse landgoed in die buitewyke van Vaal Marina. Die landgoed is teen die water geleë en spog met 'n 300 m lange privaat strand. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers, gesinne en groot of klein groepe.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei slaapkamers het toegang tot die balkon. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Die huis beskik ook oor 'n onderdakbalkon met ingeboude braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Celestine Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ring-weg Wes 11, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Sien meer verblyf in Vaal Marina Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ring-weg Wes 11, Vaal Marina, 1945, Gauteng