Tankwa Tented Camp
- Kapasiteit: 129 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tankwa Tented Camp is op die plaas Stonehenge langs die R355 tussen Ceres en Calvinia.
Ons het 13 permatente tente met 'n gemeenskaplike ablusieblok, 'n kampeerterrrein, en 6 chalets met en-suite badkamers. Sonkrag voorsien die elektrisiteit en donkies voorsien warm water. Die chalets en die tente het dubbel- of enkelbeddens. Al die tente en chalets het, elektriese komberse, sonkragligte, en beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die restaurant bedien ontbyt, braaipakke en ribbetjies. Daar is verskeie braai-areas en koue verversings is beskikbaar by Onverklaarbar.
Tankwa Tented Camp is ideaal vir besoekers wat die bekende Gannaga-pas, Ouberg-pas, en die Tankwa Nasionale Park na wil verken.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Grey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Tankwa Tented Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 129 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap