Sunset and Sea
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 20 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan 130, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset and Sea is 'n woonstel op die tweede verdieping van die eienaar se perseel in Kleinmond en spog met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Die eenheid op die grondverdieping word permanent bewoon en word deur 'n staalheining van die bespreekte woonstel geskei om gaste se privaatheid te verseker.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is dakwaaiers in die slaapkamers en linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Dié area lei na die leefarea met 'n sitkamerstel en 'n gasbraai.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en van die sonsondergange. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie op die perseel beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis en nog parkeerplek vir 'n ander voertuig onder 'n afdak. Die ligte wat met sonkrag werk skep lig oor die tuin in die aand en die batterystelsel ondersteun die ligte in al die kamers. Slegs selfone kan gelaai word en die televisie kan tydens kragonderbrekings gebruik word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Eerstelaan 130, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan 130, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap