Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio@ Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Coral- en Foam-straat, Ocean View, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio@ Ocean View is 'n moderne woonstel wat slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie pragtige ateljeewoonstel is perfek geleë en het direkte toegang tot Bloubergstrand. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Dié woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n waaier en oorgenoeg kasruimte en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel, agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Vir gaste wat op soek is na avontuur is branderplankry en sweefski is die area beskikbaar. Hierdie woonstel is ook perfek vir gaste wat 'n rustige strandtoevlugsoord soek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort

Kenmerke

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Daniella Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Coral- en Foam-straat, Ocean View, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Coral- en Foam-straat, Ocean View, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71990d88c6f8ace9e3e0a285872845d716a82a9f94971e48d19ec3dacaaac484c18fac404b65e698db9cb507133d87acb127?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) Corner of Coral and Foam Street Ocean View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.818111047153 18.47540106014
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem