Southern Nights
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Southern Nights skuil in die Nougaspoortvallei ongeveer 30 km vanaf Touwsrivier. Dit bied 'n ekovriendelike avontuur in die Karoo.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 2 dubbelslaapbanke in die leefarea.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en elektriese oond toegerus. Eetgerei en breekware word voorsien. Gaste kan in die sitarea by die kaggel op die rusbanke ontspan. Daar is 'n sonkragstelsel wat krag aan die ligte voorsien en gaste kan ook hulle fone laai.
Daar is 'n privaat KolKol-warmbad en gaste kan die sterre inneem, voetslaan, bergfietsry, rotsklim, 4x4-roetes verken en boeklees.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap