Somewhere Beachy
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simpsonstraat 737, Woodgrange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Somewhere Beachy is in Woodgrange, Hibberdene en bied gerieflike selfsorgverblyf in strandfront-woonstelle met 'n 180°-uitsig oor die see. Naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Neem kennis dat die oprit na die huis 'n baie styl opdraende het na bo.
Elke woonstel het 2 slaapkamers. Somewhere Beachy Eenheid Noord, het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Somewhere Beachy Suid het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer. Die tweede slaapkamer het 1 driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n Solardom-oond-mikrogolf, 'n induksiestoof, dubbeldeur yskas-vrieskas met kouer water en ysmaak funksies, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder indien jy dit verkies. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hulle maaltye kan geniet. Die leefarea lei na 'n balkon met sy eie stoep waar gaste hul maaltye kan geniet. Die oopplan-ontwerp verseker 'n pragtige 180°-see-uitsig.
Gaste kan voor die TV ontspan terwyl aandete voorberei word en kyk hoe die skepe verby seil en die walvisse en dolfyne in die branders baljaar tydens migrasie (gewoonlik tussen Mei tot November).
Daar is ook braaigeriewe op elke balkon en op die grondverdieping met dieselfde pragtige uitsig.
Die woonstelle is albei op die boonste vlak en het elk hul eie ingange en word via 15 trappe langs die huis bereik.
Die perseel het 'n hek met toegangsbeheer en elektriese omheining. Daar is ook 1 parkeerplek vir elke eenheid en die alarmstelsel word deur 'n 24 uur-sekuriteitsmaatskappy gemonitor. Daar is geslotekringtelevisie buite eenhede om saans buite die eenhede te monitor.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adeline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Simpsonstraat 737, Woodgrange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Somewhere Beachy het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Woodgrange Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simpsonstraat 737, Woodgrange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal