Seaview in Simbiti
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simbithi Eko-landgoed, Sabuthi, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seaview in Simbiti is 'n selfsorgwoonstel in die Simbithi Eko-landgoed en dit is perfek vir 'n gesinsvakansie aan die kus.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n gemaklike sitarea met sitplek en 'n etenstafel geskik vir 6 gaste. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Die woonstel het 'n kuier-area met sitplek en 'n gasbraai. Die stoep het 'n plonspoel met 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot gemeenskaplike swembaddens, braai-areas en veilige parkeerplek binne die landgoed.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Simbithi Eko-landgoed, Sabuthi, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seaview in Simbiti het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Simbithi Eco Estate Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simbithi Eko-landgoed, Sabuthi, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal