Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaLaView

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 178, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

SeaLaView is in die idilliese kusdorpie Ramsgate. Dit is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende op soek na rustige verblyf naby die strand.

Die knus eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 6 stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n see-uitsig. Die balkon het 'n losstaande braai en 'n eetarea waar gaste al fresco-maaltye kan geniet. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, 'n piekniek in die tuin hou of net op die buitemeubels ontspan en sonbaai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 178, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 178, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2217e04273071d6eb4b4d0972fd19fefa0adf941e56102a5deb374687b02d26b1c4eefa22dde7d4d895d616fc85eaec07848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 178 Marine Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.874544 30.3605684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem