San Lameer Villa 2532
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main-weg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 2532 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla op die San Lameer Estate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie subtropiese paradys spog met wild, fauna, flora, voëls en bied iets vir die hele gesin. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant, 'n kroeg en luukse villa's met direkte toegang tot 2 blouvlagstrande.
Dié villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die ander 2 slaapkamers is op die onderste verdieping en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n stort in die tweede badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea met lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Hierdie area het ook 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek.
Hierdie leefarea lei na 'n ruim stoep met 'n tafel en stoele, Weber-braai en 'n uitsig oor die landgoed.
Daar is gemeenskaplike swembaddens en die landgoed spog ook met 'n uitgestrekte lowerryke omgewing, tuine vir piekniek, 'n speelarea vir kinders, fietse wat te huur is, 'n visdam en 'n voëlkykdam. Daar is ook gemeenskaplike braai-areas en staproetes.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Main-weg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main-weg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom