Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondevoux 27

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rondevoux 27 is 'n is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige Rondevoux-woonstelkompleks in die hartjie van Margate geleë is. Dié woonstel kyk uit oor die hoofstrand. Daar is 'n Wimpy langsaan.

Rondevoux 27 het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers is elkeen ingerig met 2 enkelbeddens. Lugversorging is tans buitewerking.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser, en daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n TV. Op die toegeboude balkon is daar braaigeriewe vir gaste se gebruik en 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste.

Parkeerplek met afstandbeheer-toegang is in die kelder beskikbaar.

Kom kuier by die gewilde Water World in Wild Coast Sun, Mac Bananas net 5 km voor Port Edward, Lake Eiland, en geniet 'n plaaslike bootrit op die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Rondevoux 27
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rondevoux 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a752e4024b42a2178d51590b7f889197b46c45041e1ff9af1a7e614a93d4cce4e66251e44909e69de767e98c18b1e7636e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 3145 Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.861728784762 30.370796138098
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem