Reserved Suites Illovo
Beskrywing
Dié Koninginkamers is modern en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet, 'n wasbak en Charlotte Rhys-badkamergeriewe. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n Nespresso-masjien, ketel en 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met ShowMax Pro of gaste kan hul eie Netflix- en ander stroomrekeninge aanmeld. Onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon per dag.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat toegang tot die randvloeiswembad is via die koffiewinkel op die perseel.
Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag 08:00 tot 20:00
Sondag: 08:00 tot 20:00
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié Koninginkamers is modern en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet, 'n wasbak en Charlotte Rhys-badkamergeriewe. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n Nespresso-masjien, ketel en 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met ShowMax Pro of gaste kan hul eie Netflix- en ander stroomrekeninge aanmeld. Onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar. Hierdie kamers het 'n balkon met 'n uitsig oor Sandton.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon per dag.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat toegang tot die randvloeiswembad is via die koffiewinkel op die perseel.
Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag 08:00 tot 20:00
Sondag: 08:00 tot 20:00
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-ateljeewoonstelle het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet, 'n wasbak en Charlotte Rhys-badkamergeriewe. Elke ateljee het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksieplaat, Nespresso-masjien en 'n ketel toegerus is. Elke ateljee het ook 'n platskerm-TV met ShowMax Pro. Gaste kan ook met hul eie Netflix- en ander stroomrekeninge aanmeld. Onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon per dag.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat toegang tot die randvloeiswembad is via die koffiewinkel op die perseel.
Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag 08:00 tot 20:00
Sondag: 08:00 tot 20:00
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eeenheid is modern en spog met gehaltetoebehore. Hierdie woonstelle het elk 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet, 'n wasbak en Charlotte Rhys-badkamergeriewe. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met ShowMax Pro-stroom. Gaste kan oom met hul eie Netflix- en ander stroomrekeninge aanmeld. Onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon per dag.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat toegang tot die randvloeiswembad is via die koffiewinkel op die perseel.
Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag 08:00 tot 20:00
Sondag: 08:00 tot 20:00
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel het baie natuurlike lig en 'n unieke uitleg met elegante afwerkings en 'n groot balkon met 'n skouspelagtige uitsig oor Sandton. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n gastetoilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n opwaskamer toegerus. Die sitarea het 'n TV.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon per dag.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat toegang tot die randvloeiswembad is via die koffiewinkel op die perseel.
Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag 08:00 tot 20:00
Sondag: 08:00 tot 20:00
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke slaapkamer het óf 'n koning- óf koningingrootte-bed en 'n eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n groot eiland, yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond en aparte opwaskamer toegerus is. Gaste kan ook 'n panoramiese uitsig vanaf die groot balkon met oorgenoeg sitplek geniet.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon per dag.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat toegang tot die randvloeiswembad is via die koffiewinkel op die perseel.
Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag 08:00 tot 20:00
Sondag: 08:00 tot 20:00
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 112 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melville-weg 70, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom