Pape Retreat
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seekoei-weg 3220, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pape Retreat is 'n lieflike vakansiehuis in Marlothpark, Mpumalanga, en is ideaal vir 8 gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die bos.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderslaapkamer en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die solderslaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is daar 'n kuierarea met braaigeriewe, gemaklike sitplek en 'n swembad waar gaste kan swem. Gaste kan ook koedoes, sebras en vlakvarke tot by die voordeur sien kom.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Seekoei-weg 3220, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seekoei-weg 3220, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom