Oyster Quays 604
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-pad 2, Oyster Quays 604, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Oyster Quays 604 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks. Dit is net 200 m vanaf die strand en bied lieflike see-uitsigte. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en direkte toegang tot die balkon met 'n see-uitsig. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die 2 badkamers. Die een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
DIe kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Dit lei na die etenstafel met stoele vir 6 en die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na die onderdakbalkon met meubels en 'n uitsig oor die kompleks en see. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike tuin. Veilige onderdakparkeeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lighthouse-pad 2, Oyster Quays 604, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oyster Quays 604 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-pad 2, Oyster Quays 604, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom