Mufasa's Den
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erika 97, Leeupoort Vakansiedorp, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mufasa's Den is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Leeupoort Vakansiedorp en bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek en WiFi is beskikbaar.
Hierdie verblyf spog met 'n ruim stoep, enkelmotorhuis, boma, houtvuurbad en 'n vuurput.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Merlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Erika 97, Leeupoort Vakansiedorp, 0380, Limpopo
- Gaste dink Mufasa's Den het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leeupoort Vakansiedorp Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erika 97, Leeupoort Vakansiedorp, 0380, Limpopo