Mountain Views Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 4, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mountain Views Cottage is 'n bekoorlike meenthuis met 'n mengsel van elegante, geskiedkundige argitektuur en moderne kenmerke. Dit is in die hartjie van Barrydale geleë en is ideaal vir 'n rustige wegbreek van realiteit.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en na 'n eetarea lei. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n beskutte voorstoep met sitplek vanwaar gaste die berguitsigte kan bewonder. Verder is daar veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chrystal Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Hill-straat 4, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Views Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 4, Barrydale, 6750, Wes-Kaap