Marloth Pride
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Mei 2024 tot 6 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaat-straat 181, Marlothpark, 1700, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 500R1 875 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Marloth Pride is in Marlothpark, 'n vakansiedorp in Mpumalanga, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié verblyf beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea spog met 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is eetkamerstoele by die kombuis se toonbank en die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus.
Daar is 'n boma en 'n plonspoel. Wild kan vanaf die voorstoep gesien word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Kiaat-straat 181, Marlothpark, 1700, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaat-straat 181, Marlothpark, 1700, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom