Margate Beach Club
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Duke-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie gesinsgeoriënteerde oord bied direkte toegang tot die strand, wat na die hoofswemstrand waar al die opwindende someraksies en -geleenthede plaasvind, lei. Daar is kroeë en restaurante binne stapafstand en die naaste gholfbaan is 'n paar kilometer weg. Baie van die kus se bekende besienswaardighede is almal binne maklike bereik.
Verblyf is beskikbaar in drieslaapkamer- en eenslaapkamerwoonstelle, elk met 'n TV met sekere DStv-kanale, badhanddoeke, linne, plafonwaaiers en kluise. Die woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Die oord bied verskeie geriewe soos 'n swembad, gemeenskaplike parkeerplek, 'n speelgrond, trampolien, pooltafel, speletjiesarkade, veerpyltjiebord, swembad vir kinders, gemeenskaplike braaigeriewe, speletjieskamer, klimraam, minigholfbaan, tafeltennis, bordspeletjies en 'n gemeenskaplike sitkamer.
Besienswaardighede in die omgewing: Beaver Creek Coffee Estate, Margate Country Club, Pistols Saloon en Wild West Museum, Riverbend Krokodilplaas, South Coast Mall, The Waffle House, Mac Bananas and Banana Cafe, Mpenjati Natuurreservaat, Pure Venom Reptielpark en Wild 5 Adventures.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 502
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Duke-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Margate Beach Club het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Duke-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal